1. Is julle stoorplek veilig en is hier sekuriteit?
2. Wat is julle toegansure, deur die week en naweke?
Toegangsure is tans vanaf 08:00 - 18:00, maar na-ure is daar sekuriteit op die perseel en daar kan gereël word om buite die standaardure die stoorfasiliteit te besoek.
3. Hoe werk toegang?
4. Word my goedere onder Bakenshoogte Storage se versekering gedek?
5. Kan deposito verhaal word as huur die laaste maand (na kennis gegee is)
6. Is daar mense wat help met aflaai / inlaai
7. Is daar enige kontrakte wat ek moet onderteken?
U moet 'n huurkontrak teken voordat u toegang tot u stooreenheid kry. Onthou asseblief om ons ten minste veertien (14) dae skriftelike kennisgewing voor die einde van die maand te gee van u voorneme om uit te trek.
8. HOE KORT OF HOE LANK KAN EK STOOR?
Ons minimum tydperk is een (1) maand en daar is geen limiet vir hoe die typerk wat jy kan huur nie.
9. HOE LANK KENNIS MOET EK GEE OM UIT TE TREK UIT MY STOOREENHEID?
Een van die voordele van die gebruik van ons stooreenhede is dat jy nie 'n langtermyn huurkontrak hoef te onderteken nie. Onthou asseblief om ons ten minste veertien (14) dae skriftelike kennisgewing voor die einde van die maand van u voorneme om uit te trek te stuur.

