Industriële Park

Bakenshoogte Industriële Park is ‘n nywerheidsperseel net buite Botrivier op die R43 na Hermanus (Wes-Kaap).
Die perseel is sentraal geleë tussen Hermanus, Grabouw, Kleinmond en Caledon en so 2km vanaf die N2.

Hierdie nywerheidsperseel is 5.5ha groot en huisves ‘n verskeidenheid ondernemings.

Ons het tans geen fabriekspersele beskikbaar vir verhuring nie. Daar is egter nog grond beskikbaar vir ontwikkeling.

Kontak ons in die verband: